Orkney Snork Nie (Die Movie)

Orkney Snork Nie (Die Movie)
Ons gaan saam met die van Tonders gesin met vakansie Margate toe. Hendrik wil visvang, die kinders gaan speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het ´n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets. Hulle droomvakansie word gesaboteer deur ´n Johannesburgse sake sindikaat, wat die karavaanpark waar hulle vakansie hou wil koop, platslaan en ´n winkelsentrum oprig. Maar dan kry hulle te doen met die van Tonders wat nie met hulle laat mors nie. Skaterlag van begin tot einde.
TitelOrkney Snork Nie (Die Movie)
Jaar
Genre
Land
Studio
Gooi, , , , ,
Bemanning
Sleutelwoord,
VrylatingApr 16, 1992
Looptyd97 minute
GehalteHD
IMDb3.20 / 10 deur 2 gebruikers
Gewildheid2
Begroting0
Inkomste0
TaalAfrikaans, English

Aflaai

Apple TV Aflaai
Google Play Movies Aflaai
Fandango At Home Aflaai
Netflix Aflaai
Amazon Prime Video Aflaai
Amazon Video Aflaai
MUBI Aflaai